Dr De La Bat en sy personeel by Kloof Oog, is ‘n ongelooflike span. My interaksie met Kloof Oog was en is nog steeds baie positief. ‘n Mens voel “tuis” en word uiters profesioneel behandel. Ek sal Kloof Oog vir enige persoon ten sterkste aanbeveel; jy sal ongelooflike goeie diens kry.